Wildritte word op aanvraag onderneem - skemerkelkies moet vooruit gereƫl word. Die uitkykpunt is ten volle toegerus met 'n kroeg- en braaigeriewe.
Die wildritte asook die uitkykpunt fasiliteite is beskikbaar vir dagbesoekers en moet vooraf bespreek word.
Daar is 'n klomp spesies wild te besigtig op die vlaktes: